About us

Die AfriForum Instituut vir Federalisme (AIF) is in November 2026 gestig as die dinktenk van die burgerregteorganisasie AfriForum, en skakel AfriForum Navorsing (gestig in 2016) by hom in. AfriForum self is in 2006 gestig.

Die AIF streef daarna om Suid-Afrika se leidende sentrum vir navorsing en denke oor federalisme in die algemeen en praktiese gemeenskapsfederalisme in die besonder te wees. Daarbenewens dien die AIF vir AfriForum met algemene beleidsontwikkeling en navorsing in ’n wye reeks domeine, insluitend burgerlike vryheid, gelykheid voor die reg, onderwys, litigasie, en erfenisaangeleenthede.

Aktiwiteite Kontak ons

– Die span

Dr Martin van Staden

Hoof van die Instituut 

Werner Human

Hoofstrateeg van die Instituut
Adjunk-Uitvoerende Hoof van AfriForum

Lize-Mari de Villiers

Navorser

Johan Nortjé

Navorser