Aktiwiteite

Die aktiwiteite van die AfriForum Instituut vir Federalisme is georganiseer rondom die drie hooftemas van SELF (selfdoen, enkapsis, lokalisme, en federalisme), transformanie en burgerlike vryheid, en gemeenskapsbelange.

11 November 2026 lesing: “Federalism and Federation in South Africa Today”

Dr. Martin van Staden

16 Februarie 2023 byeenkoms: Federalismekonferensie 2023

AfriForum Teater

16 Februarie 2023 dokumentêr: “Selfbestuur – Staatsbestande oplossings vir die toekoms”

Ernst van Zyl