Federalisme hoef nie op grondwetlike hervorming te wag nie – gemeenskappe pas dit rééds toe – AfriForum Instituut vir Federalisme
Gemeenskappe hoef nie vir politieke of grondwetlike hervorming te wag om federalisme in die praktyk toe te pas nie. Die vestiging van gemeenskapsinstellings – soos AfriForum en ander instellings in die Solidariteit Beweging – waardeur gemeenskappe self verantwoordelikheid vir hul veiligheid, opvoeding en selfs basiese dienslewering neem, wys dat federalisme rééds van grondvlak af ontwikkel….

