Openbare lesing: Federalisme en federasie in Suid-Afrika vandag

Gesentraliseerde politieke gesag vorm vandag die kern van staatsverval in Suid-Afrika en was histories die oorsaak van baie van die probleme waarmee hierdie land se diverse gemeenskappe te kampe gehad het. Die Republiek van Suid-Afrika is egter ’n federasie, meen dr. Martin van Staden. Hoe kan dit wees? Het Suid-Afrika ’n tradisie van federalisme? Wat van Afrikaners in die besonder? Is federalisme altyd ‘n verskynsel van staatsbemoeidheid? Hoe lyk die pad vorentoe vir die federalistiese saak? Dr. Van Staden is die eerste hoof van die AfriForum Instituut vir Federalisme en gaan van sy insigte oor hierdie vrae deel.

Datum: 11 November 2026
Tyd: 10:00
Plek: AfriForum Teater

"*" indicates required fields

This field is for validation purposes and should be left unchanged.
Naam en van*