Openbare lesing: Federalisme en federasie in Suid-Afrika vandag
Gesentraliseerde politieke gesag vorm vandag die kern van staatsverval in Suid-Afrika en was histories die oorsaak van baie van die probleme waarmee hierdie land se diverse gemeenskappe te kampe gehad het. Die Republiek van Suid-Afrika is egter ’n federasie, meen dr. Martin van Staden. Hoe kan dit wees? Het Suid-Afrika ’n tradisie van federalisme? Wat…

