Similar Posts
Skrywer en regskenner Martin van Staden aangestel om AfriForum se federalisme-instituut te vestig
Dr. Martin van Staden, skrywer, regskenner en uittredende beleidshoof van die Vryemarkstigting (FMF), is pas aangestel as hoof van AfriForum se nuwe Instituut vir Federalisme (AIF). Dié instituut sal dien as die burgerregteorganisasie se algemene navorsings- en beleidsontwikkelingsentrum en as instrument vir die bevordering van denke en navorsing oor federalisme, selfbeskikking, desentralisasie en gemeenskapsoutonomie en…
Federalisme hoef nie op grondwetlike hervorming te wag nie – gemeenskappe pas dit rééds toe – AfriForum Instituut vir Federalisme
Gemeenskappe hoef nie vir politieke of grondwetlike hervorming te wag om federalisme in die praktyk toe te pas nie. Die vestiging van gemeenskapsinstellings – soos AfriForum en ander instellings in die Solidariteit Beweging – waardeur gemeenskappe self verantwoordelikheid vir hul veiligheid, opvoeding en selfs basiese dienslewering neem, wys dat federalisme rééds van grondvlak af ontwikkel….
Openbare lesing: Federalisme en federasie in Suid-Afrika vandag
Gesentraliseerde politieke gesag vorm vandag die kern van staatsverval in Suid-Afrika en was histories die oorsaak van baie van die probleme waarmee hierdie land se diverse gemeenskappe te kampe gehad het. Die Republiek van Suid-Afrika is egter ’n federasie, meen dr. Martin van Staden. Hoe kan dit wees? Het Suid-Afrika ’n tradisie van federalisme? Wat…

